
Terugroep vir honde: 6 wenke vir ’n betroubare “terug kom”
’n Betroubare terugroep kan jou hond in ’n noodsituasie beskerm. Dieregedragskundige Monique de Jager verduidelik hoekom terugroep tydens adolessensie moeiliker kan raak en deel ses wenke om die vaardigheid positief op te bou.







