Hoe kies jy ‘n etiese honde teler in Suid Africa?
Die keuse van ‘n etiese honed teler is een van die belangrikste besluite wat enige toekomstige honde-eienaar kan neem, maar baie mense weet nie presies wat die verskil is nie. Dieregedragskundige Monique de Jager verduidelik die rooi vlae om op te let, die gesondheidsrisiko’s van agterplaas-teling en hoe jy die regte vrae kan vra voor jy besluit.
